Robbie Hunter

From Wikipedia, the free encyclopedia

Robbie Hunter
Remove ads

Robert Hunter (gebore 22 April 1977 te Johannesburg) is een van Suid-Afrika se bekendste pad fietsryers. Hy was die eerste Suid-Afrikaner wat aan die Tour de France deelgeneem het gedurende 2001. Tydens die 2007 Tour de France wen hy ook 'n skof, weereens 'n eerste vir Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika.[1]

Thumb
Foto van Robbie Hunter, 2010.

Op 4 Maart 2012 wen Robbie die Suid-Afrikaanse padkampioen titel te Nelspruit. Hy neem weer deel aan die Tour de France in 2012 maar moes onttrek na 'n reeks ongelukke.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads