Roggras

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Roggras (Secale africanum) is 'n wilde rog wat inheems aan die Roggeveld is, waarna die streek vernoem is. Die Roggeveldberge is ook na hierdie spesie vernoem. Die plant word deur wildsbokke, vee en voëls benut. Die plant was eers volop in die omgewing maar as gevolg van oorbeweiding en swak grondbestuur was daar in 2008 slegs ongeveer 50 individuele plante oor. In 2009 het die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement 'n projek geloods om hierdie plant en vyf ander spesies te hervestig.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads