Rooikroonstompstert

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooikroonstompstert
Remove ads

Die Rooikroonstompstert (Sylvietta ruficapilla) is 'n seldsame voël wat slegs eenkeer in Suider-Afrika aangeteken is. Hulle kom in miombo-boomveld in Zambië voor en moontlik in die noorde van Mosambiek. Die voël is 10 cm groot en weeg 10 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-capped crombec

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads