Roosspreeu

From Wikipedia, the free encyclopedia

Roosspreeu
Remove ads

Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië. Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 – 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.

Thumb
In Hyderabad, Indië.
Thumb
Eiers
Thumb
Roosspreeus trek in 'n boom saam voor sononder.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads