SI-eenhede vernoem na mense

Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia

SI-eenhede vernoem na mense
Remove ads

In 1861, tydens die ontwikkeling van die absolute elektriese eenheidstelsel (CGS) het Charles Tilston Bright en Latimer Clark die name ohm, volt, en farad vir elektriese weerstand, elektriese potensiaalverskil en elektriese lading te ere van Georg Simon Ohm, Alessandro Volta en Michael Faraday voorgestel. Hierdie voorstel kry die ondersteuning van William Thomson (Lord Kelvin).[1] In 1881 is hierdie name deur die eerste Internasionale Elektriese Kongres (IEC) vir die praktiese elektriese eenheidstelsel (MKS) herdefineer, maar die farad word nou die eenheid van elektriese kapasitansie en nie die eenheid van elektriese lading nie.[2][3]

Die konsep om eenhede die name van noemenswaardige wetenskaplikes te gee is daarna gebruik vir ander eenhede. Onder andere, is die gauss, maxwell, curie, röntgen samehangende eenhede in die CGS-eenheidsisteem, terwyl die ångstrom dikwels in optika gebruik was. Die SI eenheidssisteem is in 1960 deur die Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte (CGPM) bekendgestel en bly onder hulle beheer.[4]

SI-Basiseenhede
Naam Simbool Jaar Grootheid te ere van Geboorte Sterwe Beeld
ampere A 1881
IEC
Elektriese stroom André-Marie Ampère ()
20 Januarie 1775
Lyon,
Frankryk

10 Junie 1836
Marseille,
Frankryk
Thumb
coulomb C 1881
IEC
Elektriese lading Charles-Augustin de Coulomb ()
14 Junie 1736
Angoulême,
Angoumois,
Frankryk

23 Augustus 1806
Parys,
Frankryk
Thumb
volt V 1881
IEC
Elektriese potensiaalverskil Alessandro Volta ()
18 Februarie 1745
Como,
Hertogdom van Milan
(Italië)
()
5 Maart 1827
Como,
Lombardy-Venetia
(Italië)
Thumb
ohm Ω 1881
IEC
Elektriese weerstand Georg Simon Ohm ()
16 Maart 1789
Erlangen,
Brandenburg-Bayreuth
(Duitsland)
()
6 Juli 1854
München,
Koninkryk Beiere
(Duitsland)
Thumb
farad [en] F 1881
IEC
Elektriese kapasitansie [en] Michael Faraday
22 September 1791
Newington Butts,
Surrey,
Engeland

25 Augustus 1867
Hampton Court,
Middlesex,
Engeland
Thumb
weber (eenheid) [en] Wb 1881
IEC
Magnetiese vloedsterkte [en] Wilhelm Eduard Weber ()
24 Oktober 1804
Wittenberg,
Keurvorstedom Sakse
()
23 Junie 1891
Göttingen,
Provinsie Hanover,
Koninkryk Pruise,
Duitse Keiserryk
Thumb
joule J 1889
IEC
Energie James Prescott Joule
24 Desember 1818
Salford,
Lancashire,
Verenigde Koninkryk

11 Oktober 1889
Sale
Cheshire,
Verenigde Koninkryk
Thumb
watt W 1889
IEC
Drywing James Watt
19 Januarie 1736
Greenock,
Skotland,
Groot-Brittanje

25 Augustus 1819
Handsworth,
Birmingham,
Verenigde Koninkryk
Thumb
henry (eenheid) [en] H 1893
IEC
Induktansie Joseph Henry
Desember 17, 1797
Albany,
New York,
Verenigde State van Amerika

Mei 13, 1878
Washington DC,
Verenigde State van Amerika
Thumb
siemens S 1933
IEC
Elektriese geleidingsvermoë Werner von Siemens ()
13 Desember 1816
Lenthe,
Koninkryk van Hannover
(Duitsland)
()
6 Desember 1892
Berlyn,
Koninkryk Pruise
Duitse Keiserryk
Thumb
hertz Hz 1933
IEC
Frekwensie Heinrich Hertz ()
22 Februarie 1857
Vryestad Hamburg
(Duitsland}
()
1 Januarie 1894
Bonn,
Koninkryk Pruise,
Duitse Keiserryk
Thumb
newton N 1946
CIPM
Krag Isaac Newton ()
4 Januarie 1643
Woolsthorpe,
Lincolnshire,
Engeland

31 Maart 1727
Kensington,
Middlesex,
Groot-Brittanje
Thumb
grade Celsius °C 1948
CGPM
termodinamiese temperatuur Anders Celsius
27 November 1701
Uppsala,
Swede

25 April 1744
Uppsala,
Swede
Thumb
kelvin K 1948
CGPM
Termodinamiese Temperatuur William Thomson, 1ste Baron Kelvin
26 Junie 1824
Belfast,
Ierland,
Verenigde Koninkryk

17 Desember 1907
Largs,
Ayrshire,
Skotland,
Verenigde Koninkryk
Thumb
tesla (eenheid) [en] T 1954
IEC
Magnetiese vloeddigtheid [en] Nikola Tesla ()
10 Julie 1856
Smiljan,
Koninkryk Kroasië,
Keiserryk Oostenryk

7 Januarie 1943
Manhattan,
New York,
Verenigde State van Amerika
Thumb
pascal Pa 1971
CGPM
Druk Blaise Pascal ()
19 Junie 1623
Clermont-Ferrand,
Auvergne,
Frankryk
()
19 Augustus 1662
Parys,
Frankryk
Thumb
becquerel Bq 1975
CGPM
Radio-aktiwiteit
(verval per tydeenheid)
Henri Becquerel
15 Desember 1852
Paris,
Frankryk

25 August 1908
Le Croisic,
Bretagne,
Frankryk
Thumb
gray (eenheid) [en] Gy 1975
CGPM
Geabsorbeerde dosis [en]
(van ioniserende straling)
Louis Harold Gray
10 November 1905
Richmond upon Thames,
Surtrey
Engeland

09 Jul 1965
London Borough of Hillingdon,
Verenigde Koninkryk
Thumb
sievert (eenheid) [en] Sv 1979
CGPM
Ekwivalente dosis [en]
(van ioniserende straling)
Rolf Maximilian Sievert
6 Mei 1896
Stockholm,
Swede

3 Oktober 1966
Stockholm,
Swede
Thumb
IEC = Internasionale Elektriese Kongres
CIPM = Internasionale Komitee vir Mate en Gewigte
CGPM = Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads