Safran

Franse multinasionale vliegtuigmotor, vuurpylenjin, lugvaartkomponent, verdedigings- en veiligheidsmaatskappy From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Safran is 'n groot Franse industriële en tegnologiese groep wat internasionaal op die gebied van lugvaart, ruimte en verdediging teenwoordig is. Dit is in 2005 gestig tydens die samesmelting tussen Snecma en Sagem[1]. Sedert September 2011 is dit op die CAC 40 genoteer[2].

Kitsfeite Tipe, Industrie ...

Sy besighede is die ontwerp en produksie van vliegtuigmotors, helikopters en vuurpyle, lugvaartapparatuur en verdediging.

Na die opname van Zodiac Aerospace in 2018 het die groep einde September 2020 meer as 81.000 werknemers gehad.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads