Sandflats

boerderygebied in die Oos-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Sandflats is ‘n boerderygebied in die Oos-Kaap.

Dit is deel van die plaasgemeenskap rondom die dorp Paterson en lê oos van die Addo-olifant- Nasionale Park, wes van die Shamwari-wildreservaat en 21 km noordoos van Nanaga (Ncanaha). Die N10-hoofpad loop deur die gebied.

Voorheen het die poskantoor, polisiestasie, hotel en landboukoöperasie die naam Sandflats gebruik, maar die dorpie sowel as die NG kerk het as Paterson bekendgestaan.

Die aanvanklike Zandvlakte was eers bekend as Kwaggavlakte. Hier kom egte duine van seesand voor, alhoewel dit 48 km van die kus is.

Remove ads

Bibliogrfie

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads