Paterson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Paterson in 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die N10 nasionale pad geleë. Paterson is ongeveer 15 km suid van die Olifantskoppas en is in 1879 gestig deur John Paterson. Die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Port Elizabeth gaan deur Paterson. Die naaste dorpie is Alicedale.

Remove ads
Sien ook
Bron
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
