Sanofi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Sanofi is 'n Franse transnasionale maatskappy waarvan die aktiwiteite farmaseutika (veral voorskrifmedisyne op die gebied van diabetes, seldsame siektes, veelvuldige sklerose en onkologie) en produkte vir verbruikersgesondheid en inentings insluit[1].

Kitsfeite Tipe, ISIN ...

Sanofi, die voorste Franse maatskappy in navorsing en ontwikkeling, het in 2018 5,894 miljard euro op hierdie gebied belê (17,1% van hul verkope)[2].

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads