Sappi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sappi
Remove ads

Sappi is die algemene naam vir "South African Pulp and Paper Industries", 'n maatskappy wat papier, pulp en chemiese neweprodukte vervaardig. Die maatskappy is in 1936 in Suid-Afrika gestig en sy hoofkantoor is in Johannesburg. Hulle het aanvanklik begin met die vervaardiging van papier uit die strooi van mielies en koring en het later houtpulp gebruik. Sappi het onder andere fabrieke in Springs, Kaapstad, Ngodwana, Umkomaas en aan die Tugelarivier. Hulle het ook fabrieke in Noord-Amerika, Europa en Asië.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Thumb
Sappi Kirkniemi, 'n fabriek in Finland
Remove ads

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads