Scapa Flow

From Wikipedia, the free encyclopedia

Scapa Flow
Remove ads

Scapa Flow is 'n natuurlike hawe in die Orkney-eilande in die noorde van Skotland. Die baai is deur die Britse Vloot as 'n hoofkwartier gebruik gedurende die twee Wêreldoorloë. Hulle het die baai as ondeurdringbaar vir duikbote beskou nadat nette en onderwatermyne op verskeie plekke aangebring is.

Thumb
Scapa Flow, soos van sy oostekant gesien.
Thumb
Kaart van Scapa Flow.

Binnedringing deur U-47

Die Duitse duikboot U-47 onder beheer van Luitenant-kommandeur Günther Prien het egter die hawe op 14 Oktober 1939 stilletjies binnegedring en die HMS Royal Oak met torpedo's gekelder, tesame met 833 bemanningslede.

Bron

  • The Encyclopedia of Sea Warfare, from the first ironclads to the present day. 1975. ISBN 0-600-33111-3
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads