Talk

From Wikipedia, the free encyclopedia

Talk
Remove ads

Talk is mineraal wat tot die pirofilliet-talk-groep van die smektiete (klei) behoort.

Meer inligting Portaal Geologie ...

Dit is 'n magnesiumsilikaat wat baie sag is. As gesteente word dit seepsteen genoem. Dit kan maklik gesny word en word dikwels aangewend vir beeldjies soos van die Zimbabwe-voël by die ruïnes van Groot-Zimbabwe.[2]

Dit kan egter ook maklik gepoeier word en talkpoeier word vir talle doele gebruik.

Remove ads

Struktuur

Thumb
Die talk-struktuur

Talk se kristalstruktuur is gelaagd en bestaan uit twee tetraëdriese silikaatlae wat soos 'n toebroodjie 'n laag met magnesiumione bevat. Tussen die toebroodjielae bestaan net swak vanderwaalskragte, wat dit moontlik maak dat die lae maklik oor mekaar skuif. Dit gee ook aan die materiaal sy vetterige gevoel op die vel.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads