Sejm

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sejm
Remove ads

Die Sejm van die Republiek Pole (Pools: Sejm Rzeczypospolitej Polskiej) is die die laerhuis van die Poolse parlement. Dit bestaan uit 460 afgevaardigdes wat verkies word deur universele stembriewe en word onder voorsitterskap van 'n spreker wat "Maarskalk van die Sejm van die Republiek Pole" (Marszałek Sejmu Rzeczypospolitej Polskiej) genoem is.

Thumb
Die Sejm se logo.

Sedert die Tweede Poolse Republiek (1918–1939), verwys "Sejm" slegs na die laerhuis van die parlement; die hoërhuis word die Senaat van die Republiek Pole (Senat Rzeczypospolitej Polskiej) genoem.[1]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads