Sentraal-Atlas

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sentraal-Atlas
Remove ads

Die Sentraal-Atlas is 'n byna 500 kilometer lange, tot die Atlasgebergte in Noord-Afrika behorende, bergreeks in Marokko.

Thumb
Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities
Thumb
Sidi Mhamed Ben Embarek

Noord daarvan lê 'n verder bergreeks, die Rif, terwyl die suide begrens word deur die Groot-Atlas. In die weste lê die hoofvestigings gebied van Marokko aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Oos lê die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks waarvan dit deur die Moulouyarivier geskei is.

Dit is deurgaans bevolk. In besonder aan die westelike uitlope woon baie mense. So lê Fès 'n stad met knap meer as 1 000 000 (2004) inwoners aan die voet van die berge. In die bergreeks self is daar egter 'n aantal groterige stede.

Die hoogste piek is 3 737 meter bo seespieël.

Meer inligting Atlasgebergte ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads