Sint Maartin

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sint Maartinmap
Remove ads

Sint Maartin (Frans: Saint-Martin, Nederlands: Sint Maarten) is 'n eiland in die Karibiese See en lê in Noord-Amerika. Dit is 'n oorsese gebied van Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande en is sedert 1648 tussen die twee lande verdeel. Dit is die enigste plek ter wêreld met 'n grens tussen Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande (in Europa lê België tussen die twee).

Kitsfeite Sint Maartin Inheemse naam: Saint-Martin, Sint Maarten, Geografie ...

Die eiland is genoem na die heilige Martinus van Tours, en het 'n oppervlakte van 87 km² en 'n bevolking van sowat 74 740 in 2009 gehad.

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads