Skubreptiel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Skubreptiele, ook bekende as Squamata, is die grootste orde van reptiele, insluitende akkedisse en slange. Lede van die orde word aan hul vel gekenmerk, wat horingagtige skubbe dra. Hulle besit ook die kwadraadbeen, wat dit moontlik maak om die boonste kaak afsonderlik van die breinskedel te beweeg. Dit is veral sigbaar by slange, wat hul kake ontkoppel om groot prooi te verorber.
Remove ads
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads