Sauropsida
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sauropsida ("akkedisgesigte") is ’n groep amniote wat alle bestaande reptiele en voëls asook hul uitgestorwe voorsate insluit. Sauropsida word onderskei van Synapsida, wat soogdiere en hul uitgestorwe voorsate bevat.
Remove ads
Klassifikasie
Die kladogram hieronder skets die "stamboom" van Sauropsida; dit is ’n vereenvoudigde weergawe van dié van M.S. Lee (2013).[1]
Amniota |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads