Slag van Ingogo

slag tydens die Eerste Boere-oorlog (1881) From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Slag van Ingogo het plaas gevind op 8 Februarie 1881 tydens die Eerste Vryheidsoorlog tussen Britse en Boeremagte. Ingogo staan ook bekend as Skuinshoogte.

Kitsfeite Datum, Ligging ...
Remove ads

Die geveg

Die Britse magte was onder bevel van luitenant-kolonel Ashburnham en die Boeremagte onder bevel van kommandant Nicolas Smith. Die Britse verliese was 7 offisiere en 69 soldate met 3 offisiere en 64 soldate gewond. Aan Boerekant was slegs 8 dood en 6 gewond.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads