Sneeukop
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sneeukop is die hoogste bergpiek in die Skurwebergreeks in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Sneeukop bereik 'n hoogte van 2 070 m en is die hoogste piek in die berge.[1]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads