Sonradius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sonradius is ’n meeteenheid wat gebruik word om die grootte van sterre aan te dui in vergelyking met die radius van die Son:
- 1 R☉ = 6,955×108 m = 0,0046491 AE
1 R☉ is sowat 695 500 km of 110 aardradiusse (110 R⊕) en 10 Jupiter-radiusse (10 RJ).
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads