Spierdistrofie
groep siektes wat die muskuloskeletale stelsel verswak From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Spierdistrofie is 'n groep siektes wat die muskuloskeletale stelsel verswak. Twee vorme van die siekte, Duchenne-spierdistrofie (vernoem na die Franse neuroloog Guillaume Duchenne) en Becker-spierdistrofie, beïnvloed gewoonlik mans omdat die gemuteerde gene op die "X" chromosoom geleë is.[1] Vrouens kan ook ernstige simptome toon, tog is die persentasie vroulike spierdistrofie-lyers relatief klein.
Remove ads
Eksterne skakels
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads