Spitzer-ruimteteleskoop

From Wikipedia, the free encyclopedia

Spitzer-ruimteteleskoop
Remove ads

Die Spitzer-ruimteteleskoop is ’n infrarooi-ruimtesterrewag wat in 2003 deur Nasa gelanseer is. Die beplande werktyd was 2,5 jaar, met die verwagting dat dit verleng kon word tot vyf jaar of ’n bietjie langer tot die vloeibare helium aan boord, wat die stelsel koud hou, opraak. Dit het op 15 Mei 2009 gebeur.[1]

Thumb
Kunstenaarvoorstelling van die Spitzer-ruimteteleskoop.
Thumb
Eerste foto's van die Spitzer-ruimteteleskoop.

Die meeste instrumente is nie meer bruikbaar nie, hoewel dele van die infrarooi-kamera steeds werk en in die "warm fase" gebruik word.[2]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads