Sporting CP

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sporting CP
Remove ads

Sporting CP is 'n Portugese sportklub in die stad Lissabon, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio José Alvalade, wat 'n kapasiteit van 50 000 sitplekke het. Die Drake het ook mededinging met die ander span uit Lissabon: SL Benfica.[1]

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Remove ads

Erelys

  • Kampioen van Portugal (21)
1940–41, 1943–44, 1946–47, 1947–48, 1948–49, 1950–51, 1951–52, 1952–53, 1953–54, 1957–58, 1961–62, 1965–66, 1969–70, 1973–74, 1979–80, 1981–82, 1999–00, 2001–02, 2020/21, 2023/24, 2024/25
  • Portugese Beker (17)
1940–41, 1944–45, 1945–46, 1947–48, 1953–54, 1962-63, 1970-71, 1972–73, 1973–74, 1977–78, 1981–82, 1994–95, 2001–02, 2006–07, 2007–08, 2014–15, 2018–19
  • Portugese Supercup (8)
1982, 1987, 1995, 2000, 2002, 2007, 2008, 2015
  • Bekerwenner-beker (1)
1963-64
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads