Springbokradio

Suid-Afrikaanse radiostasie wat van 1950 tot 1985 bedryf is From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Springbokradio (Engels: "Springbok Radio" (2 woorde)) was die eerste handelsradiostasie van die SAUK. Dit het van 1 Mei 1950 tot 31 Desember 1985 bestaan,[1] waarna dit gesluit is omdat dit as gevolg van die koms van televisie nie meer as winsgewend beskou is nie. Dit het programme in Afrikaans sowel as Engels uitgesaai.

Kitsfeite Gestig, Gesluit ...
Remove ads

Omroepers

Enkele bekende omroepers:

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads