Standard Bank
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Standard Bank van Suid-Afrika Bpk. is een van Suid-Afrika se grootste finansiële dienstegroepe. Dit doen sake in 33 lande ter wêreld, insluitende 17 in Afrika.
Remove ads
Geskiedenis
Die bank is in 1962 gestig as die Suid-Afrikaanse plaasvervanger van 'n Britse oorsese bank wat ook Standard Bank genoem is, onder die naam Standard Bank van Suid-Afrika.
Die Britse bank se geskiedenis in Suid-Afrika dateer terug na 1862 toe 'n groep van sakemense, wat deur John Paterson gelei is, die bank in Londen gestig het, aanvanklik onder die naam Standard Bank van Britse Suid-Afrika. Die bank het in 1863 bedrywighede in Port Elizabeth begin, en kort daarna met 'n paar ander banke saamgesmelt.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads