Stellantis

Frans-Italiaans-Amerikaanse motorgroep From Wikipedia, the free encyclopedia

Stellantis
Remove ads

Stellantis is 'n multinasionale motorgroep wat op 16 Januarie 2021 gestig is as gevolg van die samesmelting van die PSA-groep en Fiat Chrysler Automobiles. Die geregistreerde kantoor is in Hoofddorp (naby Amsterdam) en die regsvorm is dus onderhewig aan die Nederlandse sakereg[1].

Thumb
Zuidtoren Hoofddorp
Kitsfeite Tipe, Gestig ...

Die Stellantis-groep bedryf en bemark veertien motorhandelsmerke, waaronder vyf van die PSA-groep (Citroën, DS Automobiles, Opel, Peugeot en Vauxhall) en nege van FCA (Abarth, Alfa Romeo, Chrysler, Dodge, Fiat, Jeep, Lancia, Maserati en RAM).

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads