Kleinsterretjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kleinsterretjie (Sternula albifrons) is 'n algemene somertrekvoël na vlak kuswaters en riviermondings. Die streekbevolking is sowat 15 000 voëls. Die voël is 22 – 24 cm lank, 40 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 48 – 55 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little tern.
Remove ads
Fotogalery
- 'n Kleinsterretjie (middel) in die Filippyne.
- Nie-broeigewaad van 'n S. a. sinensis met geelbeksterretjies agter.
- Museum specimen
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sternula albifrons. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads