Roetsterretjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata[1]) is 'n algemene voël. Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.
Remove ads
Fotogalery
- Op sy nes
- Eier
- Kuiken
- In vlug
- Swerm
Sien ook
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Onychoprion fuscatus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
