Stratford-upon-Avon

From Wikipedia, the free encyclopedia

Stratford-upon-Avon
Remove ads

Stratford-upon-Avon is 'n dorp geleë aan die oewer van die Avon-rivier in Suid-Warwickshire, Engeland. Die dorp het 'n bevolking van 25 505 in 2007 gehad.

Kitsfeite Land, Graafskap ...

Die dorp is die geboorte- en sterfteplek van William Shakespeare en is vanweë hierdie konneksie 'n gewilde toeristebestemming en ontvang ongeveer drie miljoen besoekers per jaar van reg oor die wêreld.[1]

Die plaaslike distrik is na die dorp vernoem, maar lui egter Stratford-on-Avon. Die dorp is plaaslik bekend as slegs Stratford, maar dit skep wel verwarring met die Stratford-area wat in Londen geleë is.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads