Suid-Afrikaanse Brouerye

From Wikipedia, the free encyclopedia

Suid-Afrikaanse Brouerye
Remove ads

Die Suid-Afrikaanse Brouerye (afgekort SAB, oorspronklik "Castle Brouerye") het in 1895 ontstaan om die nuwe mark van mynwerkers en goudprospekteerders in en om Johannesburg van bier te voorsien. Twee jaar later het dit die eerste nywerheidsmaatskappy geword wat op die JSE genoteer is.

SAB stuur hierheen aan. Vir die versekeringsriglyn, sien Solvabiliteitassessering en -bestuur.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Kitsfeite Simbool, Uitgereik ...

Gedurende die afgelope twee dekades het die onderneming internasionaal geweldig uitgebrei. Vandag (2015) is SAB deel van SABMiller Plc, een van die wêreld se grootste brouerye (volume-gewys) met meer as 200 handelsmerke en brouerye op al ses vastelande.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads