Suurstof-18
chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Suurstof-18 (chemiese notasie 188O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop.
Remove ads
18O/16O-verhouding
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: suurstofisotoopanalise.
Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop (relatief ten opsigte van 16O) in gesteentes is 'n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie.
Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, word dikwels fluorinering met F2, BrF5 of ClF3 gebruik. 'n Ortosilikaat M2SiO4 sal reageer volgens:[2]
Die isotoopverhouding van die vrygestelde O2 word dan met massaspektrometrie bepaal.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads