Swarttobie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die swarttobie (Haematopus moquini) (Engels: African oystercatcher) is die tweede skaarsste voël in Suid-Afrika. Die voël was ernstig bedreig, maar bevolkings herstel noudat voertuie nie meer toegelaat word om op Suid-Afrikaanse strande te ry nie. Die bedreiging was as gevolg van die feit dat die swarttobie haar eiers op die strand lê en voertuie die eiers beskadig het. Die Mediterreense mossel is die hoofvoedsel van dié voël.
Remove ads
Navorsing
Phil Hockey (1956–2013), 'n welbekende Suid-Afrikaanse ornitoloog, het sy doktorale verhandeling oor die swarttobie gedoen.
Fotogalery
- 'n Swarttobie in Plettenbergbaai.
- Swarttobie in die De Hoop-Natuurreservaat.
- Drie swarttobies in vlug.
Sien ook
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Haematopus moquini. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads