Voertuig

From Wikipedia, the free encyclopedia

Voertuig
Remove ads

'n Voertuig (Engels: vehicle) is 'n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer. Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote en vliegtuie.[1]

Thumb
Busse is 'n algemene vorm van 'n voertuig wat vir openbare vervoer gebruik word.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads