Swartwangsysie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Swartwangsysie (Estrilda erythronotos) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre savanne en rivierruigtes. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 7 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-faced Waxbill.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads