Tanit Phoenix

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tanit Phoenix
Remove ads

Tanit Phoenix (gebore 24 September 1980)[1][2] is 'n Suid-Afrikaanse modemodel,[3] aktrise en grimeerkunstenaar.[4] Sy is bekend vir haar swemdrag en onderklere-fotosessies nadat sy in 2003 in 'n Sports Illustrated Swimsuit-uitgawe verskyn het en in dieselfde jaar in die tydskrifte GQ en FHM.[5]

Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Remove ads

Modelloopbaan

Phoenix se loopbaan het in Durban begin op die jeugdige ouderdom van 14, nadat sy deur 'n modelleeragent ontdek is in haar tuisdorp, Westville.[6] Sy het in internasionale TV-advertensies verskyn vir Adidas, Coca-Cola, Volvic water, Aqua-mineral,[7] Visine, Schweppes, American Swiss Jewellery, Citroën C3, Nivea, Alberto VO5, Aria, Transition Lenses,[8] Volvic, Distractions lingerie [9][10] asook Veet televisie-advertensies.

Remove ads

Filmografie

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads