Tarkarivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, sentraal in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]
Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif-natuurreservaat.
Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads