Tegal
stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tegal is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.
Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid (suikerriet). Die stad is veral bekend vir sy soete brood.
Remove ads
Buurte
Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte:
- Tegal Kulon
- Tegal Wetan
- Tegal Kidul
- Margadana
Burgemeester
Nederlands-Indiese tyd:
- D.J. Spanjaard (1929-1933)
- waarnemend J.J.Ph. Koppenol (1934)
- A.M. Pino (1935-1937)
- Mr. W.A. Court (1937-1941)
- H. Leenmans (1941-1942)
Noemenswaardige boorlinge
- Ds. Pieter van Drimmelen, stigter van die NH kerke Humpata en Mombola
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads