Teide

From Wikipedia, the free encyclopedia

Teidemap
Remove ads

Die Pico del Teide [ˈpiko ðel ˈtejðe] op die Kanariese eiland Tenerife is Spanje se hoogste bergpiek. Op 'n hoogte van 3 718 meter is dit ook die derde hoogste eilandvulkaan op aarde.[1]

Kitsfeite
Thumb
Teide in 3D
Thumb
Teide in 3D

Die Pico del Teide maak deel uit van die munisipaliteit La Orotava. Van die berggebied is 18 990 hektaar tot nasionale park verklaar. Die Nasionale Teide-park is tans een van die mees besoekte parke in Europa en word deur UNESCO sedert 2007 as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads