Tendai Mtawarira
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tendai Mtawarira (* 1 Augustus 1985, Harare, Zimbabwe) is ’n Springbokrugbyspeler wat ook vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie as loskopstut gespeel het. Hy was ook 'n lid van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2011, 2015 en 2019.
Hy is een van die mees ervare Springbokke met meer as 100 toetse agter sy naam, nadat hy sy eerste toets teen Wallis op 4 Junie 2008 gespeel het. Sedert 2020 speel hy vir Old Glory DC in die VSA.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tendai Mtawarira.
- Tendai Mtawarira by SARugby.co.za
- Tendai Mtawarira by www.genslin.us/bokke
- Tendai Mtawarira Geargiveer 19 Junie 2008 op Wayback Machine by die Sharks
- Tendai Mtawarira by itsrugby.co.uk
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads