Tera
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tera, afgekort as T, is 'n SI-voorvoegsel wat gebruik word in die SI-stelsel en verteenwoordig 'n ordegrootte van 1012.
- Die voorvoegsel tera- word gebruik vir byvoorbeeld frekwensie. Elektromagnetiese straling in die terahertz (THz)-gebied is 'n moeilik toeganklike gebied tussen infrarooi en mikrogolwe.
- 'n Ander aanwending is in die rekenaarwetenskap. 'n teragreep (TG) is 1012 grepe.
- Indien sonkrag die mensdom van energie moet voorsien, sal die vermoë die vlak van terawatt (TW) moet bereik.[1]
- Een ligjaar is 9 460,73 terameter (Tm) maar dit word min gebruik.
- Voorvoegsels wat voor 1960 in gebruik was, het voor SI bestaan. In 1873 is die sentimeter-gram-sekonde-stelsel in gebruik geneem.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads