Thaise baht

amptelike geldeenheid van Thailand From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Baht (/bɑːt/; Thai: บาท, pronounced [bàːt]; sign: ฿; code: THB) is die amptelike geldeenheid van Thailand. Dit is onderverdeel in 100 satang (สตางค์, uitgespreek [sātāːŋ]). Die uitreiking van valuta is die verantwoordelikheid van die Bank of Thailand.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads