Geldeenheid

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke.[1][2] 'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie.[3] Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal.[4] Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.

Remove ads

Lys van die belangrikste wêreldbetaling geldeenhede

Die volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.[5][6][7][8][9][10][11]

Meer inligting Rang, Januarie 2012 ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads