Thomas du Toit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Thomas du Toit (*5 Mei 1995, Kaapstad) is ’n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby op stut speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Remove ads
Springbokloopbaan
Du Toit het sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Wallis op 2 Junie 2018 in Washington, D.C., op die ouderdom van 23.
Eksterne skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads