Gekroonde neushoringvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die gekroonde neushoringvoël (Tockus alboterminatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in droë seisoen. Die voël is 50 – 54 cm lank en weeg 180 – 330 g. In Engels staan die voël bekend as die Crowned hornbill.
Remove ads
Fotogalery
- Voorkant
- Rugkant
- Illustrasie, 1822
- Nabyskoot van die snawel
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tockus alboterminatus. |
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads