Transvaalse Provinsiale Raad

From Wikipedia, the free encyclopedia

Transvaalse Provinsiale Raad
Remove ads

Die Transvaalse Provinsiale Raad was die provinsiale raad van Transvaal in Suid-Afrika. Dit het deur die Suid-Afrika-wet van 1909 tot stand gekom en het vanaf die stigting van die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei 1910 bestaan. Die eerste verkiesing vir die provinsiale raad het op 15 September 1910 (dieselfde dag as die algemene verkiesing) plaasgevind.[1]

Thumb
Ligging van Transvaal in Suid-Afrika.

Die provinsiale raad het tot 1986 bestaan, waarna sy funksies na die versterkte uitvoerende mag van die Staatspresident oorgedra is. Die provinsie self het tot 1994 bestaan, waarna die provinsies heringedeel is.

Remove ads

Kiesafdelings

Die Transvaalse Provinsiale Raad was volgens kiesafdelings ingedeel. Van die kiesafdelings sluit in: Langlaagte, Lichtenburg, Losberg, Lydenburg, Marico, Potchefstroom, Pretoria-Distrik (Noord), Pretoria-Distrik (Suid), Pretoria-Oos, Pretoria-Wes, Roodepoort, Rustenburg, Standerton, Troyeville, Turffontein, Wakkerstroom, Waterberg en Wolmaransstad.

Bekende lede

Verkiesingsuitslag volgens party 1936–1981

Meer inligting Verkiesing, NP ...

Sleutel:

Verdere naleeswerk

  • Keesing's Contemporary Archives (verskeie volumes)
  • South Africa 1982: Official Yearbook of the Republic of South Africa, gepubliseer deur Chris van Rensburg-publikasies
  • The South African Constitution, by H.J. May (3de uitgawe 1955, Juta & Co)

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads