Trapesium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Trapesium of trapesoïed is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop. Wanneer twee paar teenoorgestelde sye parallel loop, is dit nie 'n trapesium nie, maar 'n parallelogram.

Die oppervlakte van 'n trapesium kan as volg verkry word:
met as die hoogte en en as die twee basis lengtes.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads