Vierhoek

figuur met vier sye From Wikipedia, the free encyclopedia

Vierhoek
Remove ads

'n Vierhoek is 'n veelhoek wat uit vier sye en vier hoeke bestaan. Dit is naas die driehoek die eenvoudigste veelhoek of poligoon. Die som van die hoeke van ′n vierhoek is 360 grade. As die vierhoek een gestrekte hoek het, word dit 'n ontaarde vierhoek genoem.

Vierhoek
Thumb
Meer inligting Subklas van, Voorafgegaan deur ...
Thumb
Heelbo (in swart) 2 vierhoeke, dan:
3. ′n Trapesium
4. ′n Parallelogram
5. ′n Vlieër
6. ′n Ruit
7. ′n Reghoek
8. ′n Vierkant (regs onder)

'n Paar besondere vierhoeke:

  • Trapesium, 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Parallelogram, is 'n vierhoek waarvan al twee paar teenoorgestelde sye parallel loop.
  • Reghoek, 'n vierhoek met vier reghoeke (90 grade-hoeke).
  • Vlieër, 'n vierhoek met twee paar gelyke aanliggende sye.
  • Vierkant, 'n vierhoek met vier gelyke sye en vier reghoeke - 'n reëlmatige veelhoek.
  • Ruit, 'n vierhoek met vier gelyke sye.
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads