Trujillo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Trujillo is 'n Peruaanse stad en die hoofstad van die gelyknamige provinsie en van die departement La Libertad. Dit het die derde grootste bevolking in Peru, met 'n bevolking van 914, 000 inwoners volgens die beraming en projeksie van die INEI, en beslaan 'n oppervlakte van ongeveer 111 km2.

Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trujillo.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
