Spaans

Romaanse taal From Wikipedia, the free encyclopedia

Spaans
Remove ads

Spaans (español, [espaˈɲol], ) of Kastiliaans (castellano, [kasteˈʎano] ), van 'Kastilië', is 'n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wêreld naas Engels en Chinees. Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat. Die meeste daarvan woon in Latyns-Amerika.

Thumb
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Spanjaarde.

 

Kitsfeite Spaans español, castellano, Amptelike status ...

Die Spaanse standaardtaal ontstaan in die 13de eeu uit die streektaal van Kastilië (die gebied rondom Toledo en Madrid).

Remove ads

Uitspraak van Spaans

Die uitspraak en spelling van Spaans is, in vergelyking met dié van baie ander tale, redelik eenvoudig. Die spelling is grotendeels foneties: daar is vir die grootste deel een eenduidige verhouding tussen geskrewe letters en die uitspraak van klanke.

Reëls en voorbeelde:

Meer inligting Uitspraak, voorbeeld ...

Die klemtoon lê op die laaste lettergreep, maar op die een na laaste as die woord op 'n klinker, -n of -s eindig. As hiervan word afgewyk word staan daar 'n aksent op die beklemtoonde klinker (bv. fármaco (geneesmiddel), Córdoba).

Wie die basisreëls van die Spaanse spelling en uitspraak leer, kan daarom na 'n bietjie oefening enige teks sonder probleme lees. Daar is egter wel verskillende Spaanse dialekte en streektale. Die uitspraak in die omgewing van die Spaanse hoofstad Madrid klink anders as dié in Andalusië, en die Spaans wat in Spanje gepraat word, klink ook anders as hoe dit in Suid- en Sentraal-Amerika gepraat word. Ook binne die Latyns-Amerikaanse lande is daar verskillende streeksvariante.

Katalaans is 'n selfstandige taal, maar verwant aan Spaans.

Remove ads

Geografiese verspreiding

Thumb

 Spaans is die enigste amptelike taal op nasionale vlak

 Spaans is 'n mede-amptelike taal

Thumb
Verspreiding van Spaanse dialekte
Thumb
Gebruik van die terme español of castellano volgens Spaanstalige lande
Meer inligting Lande met 'n merkwaardige aantal Spaanse sprekers, Alfabetiese volgorde ...
Remove ads

'n Vergelyking tussen Spaans en ander Romaanse tale

Meer inligting Latyn, Portugees ...

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads