Tucson-ring

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tucson-ringmap
Remove ads

Die Tucson-ring is 'n meteorietfragment van brezinaïet wat in Arizona, VSA, geval en die eerste keer deur Bunch en Fuchs beskryf is.[2] Dit is aangemeld as een van verskeie massas rou yster wat omstreeks 1850 aan die voet van die Sierra de la Madera ontdek is en na die plaza van Tucson, Arizona, gebring is. Hier is dit deur 'n grofsmid as 'n aambeeld gebruik.[3]

Kitsfeite
Remove ads

Verwysings

Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads